skip to Main Content

#MusiekMaandag met IFM

Begin jou week reg met die week se #MusiekMaandag Top 5.  1. Iemand om lief te hê -  Lianie May 2. Vanaand sê ek net ja - Brendan Peyper 3. Flawless - Mercy Me 4. Ons 2 - Gerhard Steyn & Nadine 5. Blou - Elvis Blue   Skakel…

Lees verder

Musiek met mening

Hierdie week se Top5 sal jou week verseker opkikker! 5de - Willem Botha met Swartskaap 4de - Manie Jackson met Nog net een keer 3de - Die Lieflinge met Bang 2de - Theuns Jordaan met Skaakspel 1ste - Juanita du Plessis -  Loop…

Lees verder

Jou nuwe playlist vir die week

Hierdie week heers daar ’n splinternuwe playlist vir ons BELLAS! Ons raai jou aan dat jy dit móét luister. Vyfde plek - Caroline Grace se Ek bid vir jou. Vierde - Lianie May se Strawberry Lips. Derde - Manie Jackson se…

Lees verder

Díe week se playlist

Hierdie week lyk die Bakgat top5 so bietjie anders, maar ons is baie opgewonde oor hierdie vyf liedjies. 5de: Brendan Peyper met Hy loop oop. https://www.youtube.com/watch?v=kbSOHMYKxCo 4de: Ruan Josh en Franja du Plessis met Ek wil lewe. https://www.youtube.com/watch?v=smBMBRPwJd0 3de: Juanita du Plessis…

Lees verder

Musiek Maandae

Die Maandae blues is iets van die verlede. Begin jou week reg en luister na hierdie week se Bakgat top5 op IFM 102.2. Die top5 word weekliks op Vrydae bekendgemaak en BELLA herinner jou op Maandae weer aan ons plaaslike…

Lees verder

Jou #BELLAplaylist

BELLA Tydskrif is beskikbaar in elke dorp, stad en plek in Suid-Afrika, waaran jy kan dink. Van nou af span ons kragte saam met radio sodat ons Vaal-lesers ons kan hóór. Ons gaan  saam met IFM 102.2 elke naweek vir jou…

Lees verder

ADAM stel nuwe musiekvideo bekend

ADAM versker dat die BELLAS se langnaweek op ’n hoogtepunt kan begin deur ’n nuwe musiekvideo bekend te stel.  Die gewilde groep, ADAM, wat gedurende 2017 twee Ghoemas en ’n SAMA musiek-toekenning ontvang het, het onlangs ’n splinternuwe musiekvideo vir die liedjie Dis al…

Lees verder
Back To Top