skip to Main Content

Almarie du Preez: Leer uit haar seer

Dis ʼn jaar sedert die Bok Radio-omroeper en musikant, Almarie du Preez, haar eerste Afrikaanse enkelsnit, Jy Vir My, vrygestel het. Dit is met groot opgewondenheid dat sy haar tweede Afrikaanse enkelsnit, Hemeldans, vrystel. Hemeldans se lirieke is geïnspireer deur die afsterwe van…

Lees verder

Kyk(nou)NET vir Francois!

Francois van Coke het Suid-Afrika se aandag van sy rebelse rocker dae tot vandag se diepdenkende, familieman vasgevang! Net wanneer ons dink hierdie rocker kan nie meer homself herontwerp in sy diversiteit van talent nie… wel kykNET! Francois kan nou TV-aanbieder op…

Lees verder

Queen: Het jy geweet?

“I won’t be a rock star. I will be a legend.” – Freddie Mercury Vandag, 5 September, vier die wêreld vir Freddie Mercury wat sy 72ste verjaarsdag sou vier. Sy musiek sal nog vir generasies gedeel word en sy storie oorvertel…

Lees verder

Sex(y) Playlist Inspo

Nes kerrie-en-rys en pannekoek met kaneelsuiker, is seks sinoniem met sagte beligting en ʼn polsende speellys. Musiek kan ʼn fantastiese aphrodisiac wees, wat jou help om ʼn sensuele atmosfeer te skep. Hier is #LiefsteBELLA se #Top10 Picks vir ’n #SexySpeellys. Only Time –…

Lees verder

Bottomless inspirasie!

Die musiekduo van Bottomless Coffee Band, Esté en Lourens Rabé, het aanvanklik besluit om ’n album op te neem as dokumentasie van wie en waar hulle op daardie stadium in hulle lewe was. Moenie dink dat die couple se inspirasie…

Lees verder

Katy Perry x SA

She kissed a girl and she liked it! Sy is fun, loud en live in SA. 94.7 het vanoggend op die 94.7 Breakfast Club met Anele aangekondig dat hulle in samewerking met Big Concerts, Katy Perry in SA verwelkom. Katy…

Lees verder

#MusiekMaandag met IFM

IFM 102.2 kry ons in die vakansie bui!   1. Flawless – Mercy Me 2. Stilte voor die storm – Elandrè 3. Tyd om te groet – Stephan Visagie 4. Never let you go - Kygo 5. 'Onthou jy om jonk' - Juan Boucher   Skakel in op IFM…

Lees verder
Back To Top