skip to Main Content

Top 3 Yoga Bestemmings

Volgens kenners is die kort antwoord op die vraag waarom jy yoga moet doen, dat dit jou beter laat voel. Dit oefen jou postuur, asemhaling en meditasie vermoëns en herstel sodoende jou verstand, liggaam en siel. Hier is ’n paar…

Lees verder

Hoe kan jy koraalriwwe bewaar?

Koraalriwwe is een van die natuur se mees asemrowende besienswaardighede. Dis ook, as gevolg van menigte faktore soos kusontwikkelings, besoedeling en onverskillige toerisme, een van die mees bedreigde habitatte ter wêreld. Hier is ’n paar maniere hoe jy jou deel kan doen…

Lees verder

Marine Voluntourism

Voluntourism is ’n trend wat die afgelope paar jaar die wêreld aan die gons het. Toeriste staan tyd af aan liefdadigheids- of omgewingsorganisasies om goed te doen vir ’n gemeenskap of die omgewing. Dis veral ’n groot trekpleister vir internasionale toeriste om Suid-Afrika…

Lees verder

7 Ongewone Onderwater Hotelle

Daar is min dinge so cool soos ’n hotel onder water. Hier is ons top 7 onderwater hotelle: Lover’s Deep, St. Lucia Teen $292 000 is dit dalk heeltemal bo ons vuurmaakplek, maar dit bly indrukwekkend! Die Lover’s Deep is ’n submarine…

Lees verder
Back To Top