skip to Main Content

Jou inkopies, jou saak

Ons almal is verbruikers. Almal moet op ʼn stadium in die winkels instap en iets koop. Party mense koop daagliks ʼn “ete-vir-een” pakkie by Woolworths en ander sien die winkels net wanneer dit noodsaaklik is. Nietemin, ons almal bly verbruikers. Soos dit…

Lees verder

TEFL: te veel en te vinnig?

Daar is iewers in jou familie ʼn niggie of oom wat ʼn goeie wyl terug Londen hulle voorland gemaak het. Nie permanente emigrasie soos die Australiese afdeling van jou familie nie, maar hulle het minstens ʼn jaar of twee daar bestee.Soos hulle…

Lees verder

Tinder en trou

Tegnologie is ʼn lieflike ding. Dit maak dat mens presies weet wat in die wêreld aangaan. Jy kan uitvind watter celeb nou weer iemand in die verkeer beetgekry het en op dieselfde tyd inligting oor versteekte oorloë kry. As daar nuus van jou…

Lees verder
Back To Top