skip to Main Content

Die beste seisoen vir seks

Koue voete maak nie noodwendig warm liefde nie. Jou kameelperd onesie, gedroogte lippe en verblindende wit vel is nie juis sexy nie. Maar ten spyte van moedernatuur wat haar beste doen om jou sekslewe omver te gooi, is daar bewyse…

Lees verder

Hoe lank is té lank?

Jy kort dalk twee keer ’n week ’n rendezvous in die slaapkamer terwyl hy elke tweede dag seks soek. Dis nie nuwe nuus om te weet dat vrouens en mans se sex drives verskil nie. Maar hoe lank is té…

Lees verder

Voorbehoed opsies: Die voor- en nadele

Slim seks is gewoonlik veilige seks. Daar is talle maniere om te verseker dat jy nie swanger raak of ’n STD kry nie. #BELLA bespreek die voor- en nadele van die gewildste voorbehoedingmetodes. 1. Die pil Geboortebeperking 91% effektief met normale gebruikersomstandighede…

Lees verder

Lees vir beter seks…

Al ooit gehoor van literotica? Of erotiese prosa? En as jy nou aan Hooglied in die Bybel dink, dit is amper so iets, ja. Volgens The Journal Of Sex Research het vroue wat erotiese stukke lees 74% meer seks met hulle partners.…

Lees verder
Back To Top