skip to Main Content

Wintertroues en al sy dinge

Wintertroues het die neiging om gaste soms méér gemaklik te voel as baie somerstroues. Dit is hoofsaaklik omdat warm kaggelvure, lekker kos en romantiese beligting die gevoel van ‘huis’ skep. Wintertroues is egter nie sonder sy uitdagings nie. ’n Somerstroue…

Lees verder

Troue: Vrolike florals

Melissa en André se spectacular troue het onlangs plaasgevind by MolenVliet Estate in Stellenbosch. Hierdie kleurvolle Kanadese bruid het seker gemaak dat al hulle buite- en binnelandse gaste se asems weggeslaan word met hulle pragtige dekor en floral ceiling.  Sy…

Lees verder

Trou idee: less is more

'Te' pas voor niks behalwe tevrede.  Mense soos Marie Kondo het ikone geraak vir die verspreiding van die minimalistiese- evangelie. Daar is baie voordele van minimalisme. Dis goedkoper, prakties en kan steeds omskep word in ’n kunswerk soos wat dié styled shoot…

Lees verder

Bridesmaid 101

Baie geluk! Jy is gekies om ’n bridesmaid te wees. Híér volg ’n lys van verpligtinge… Dis ’n baie spesiale oomblik as jy gevra word om deel te wees van ’n vriendin se troudag. Nie net deel jy in haar vreugde nie,…

Lees verder

Maak jou 1ste anniversary só spesiaal

#BELLA wil jou graag help om jou 1ste anniversary so spesiaal as moontlik te maak.  Alhoewel baie paartjies deesdae kies om persoonlike geskenke te gee op hul huweliksherdenking, is dit steeds goed om te weet wat die tradisionele en moderne riglyn vir…

Lees verder
Back To Top