skip to Main Content

Wonderweke en my wonderwerkie

Volgens die navorsing is daar 10 voorspelbare tye in jou baba se eerste twee jaar wanneer sy “moeiliker” as gewoonlik gaan wees. Miljoene ouers wêreldwyd volg hul raad. Frans Plooij en Jetty van de Rijt, ’n Nederlandse egpaar wat albei…

Lees verder

Spring na beter ontwikkeling!

Trampolien spring is nie net ’n heerlike tydverdryf nie, maar hou vir kinders voordele in op ’n fisieke, emosionele, akademiese en sosiale vlak. ’n Studie deur Nasa het gewys dat 10 minute op ’n trampolien gelykstaande is aan 33 minute…

Lees verder

6 Posisies vir mini-yogi’s

Gedink yoga is net vir grootmense en Jennifer Aniston? Dink weer! Yoga hou ’n magdom voordele vir die kleinspan in! Het jy geweet? Kinders is natuurlike yogi’s – hul hou van speel, lewe in die oomblik en is van nature flexible. Kinders…

Lees verder

2 Moet sien animasieprente!

Springmielies, slushpuppie en ’n mooi storie – fliek bly darem maar lekker! Gaan bederf die kinders met twee nuwe animasieprente: The Queen’s Corgi en Ugly Dolls. Waaroor gaan dit? In The Queen’s Corgi ontmoet ons die verwaande hoofkarakter Rex. Rex lei ’n…

Lees verder
Back To Top