skip to Main Content

Resep: Patatas Bravas

Nee, dis nie soos die tannie wat altyd in die strate van die buurt geloop het en die kreet “Patatas!” uitgeskree het en soet patats verkoop het nie. Dis ’n Spaanse gunsteling wat uit aartappels en ’n pimento basis bestaan en…

Lees verder

Resep: Tandoori Lam Skenkel

Kyk, daar is min dinge so lekker soos lam en dan natuurlik is daar in die winter ’n skenkel betrokke wat jou ’n ervaring skenk wat jou knieë sal lam maak. Sien wat ek daar gedoen het 😉 Hierdie resep is ’n…

Lees verder

Resep: Botterskorsiesop

Wintermaande beteken tyd vir sop! Ons weet daar is ’n duisend resepte en maniere om hierdie te maak, maar soms moet ’n mens net die eenvoud van dit waardeer. Ons het drie elemente van dieselfde bestanddeel om dit ’n eenvoudige dinamiek te…

Lees verder

Resep: Pampoenbrood

Heerlike saam met Sjef Ramon se botterskorsiesop! Bestanddele  440g meel 440g bruinsuiker 135g strooisuiker 500g pampoen puree 250ml olie 150ml klappermelk 2 teelepels koeksoda 1 teelepel sout 1 teelepel neutmuskaat (nutmeg) 1 ½ teelepel kaneel 50g klapper 115g geroosterde okkerneute…

Lees verder

Resep: Heerlike Potbrood

Sjef Lesego Semenya deel ’n heerlike potbrood resep met #LiefsteBELLA. Bestandele 4 koppies (560g) koekmeel 2 sakkies (20g) gedroogde gis 1 teelepel (5ml) suiker 1 teelepel (5ml) sout (30ml) groente-olie 2 koppies (500ml) warm water Gekapte vars roosmaryn (15ml) Metode…

Lees verder

’n Geestelike Soektog

“To find truthful answers we must replace the search for answers with the search for truth.” - A.A. Alebraheem. Die meeste van ons kan identifiseer met ’n tyd waar jy met die diep vrae van die lewe gekonfronteer word. Daardie eksistensiële kisis…

Lees verder

Lank lewe vriendskap!

 Wat is lekkerder as ’n middag saam met jou bestie? Om na ’n stresvolle week met ’n glas wyn te gesels en te vergeet van alles wat naar is - dis spesiaal! 30 Julie is deur Die Verenige Nasies as Internationale Vriendskapsdag…

Lees verder

Ons stalk #wintervibes

Hierdie winter met sy kouefront of twee het die meeste van ons sonnige Suid-Afrikaners uit ons ligte modieuse jassies in thermal onderklere, warm mussies en ons UGG Boots gedwing. BELLA het gaan kyk hoe die bekendes die koue trotseer. 1. Martin…

Lees verder

Die Hond Wat Ophou Blaf Het

Enige boekwurm sal kan getuig – daar is boeke en dan is daar BOEKE! Boeiende, briljante, nog-net-een-hoofstuk-dan-moet-ek-slaap boeke. Jo Nel se opwindende debuutroman is sopas deur Penguin Random House gepubliseer. Hierdie boek is vol onverwagte draaie, interessante en verleidende  karakters en onvoorspelbare…

Lees verder
Back To Top