skip to Main Content

Vertel Christel!

#LiefsteBELLA gesels met een van Suid-Afrika se gunsteling godin-gesigte, Christel van den Bergh. 1. Tierlantyntjies is hierdie maand #LiefsteBELLA se tema en een van ons taal se lekkerste rol-oor-die-tong woorde, wat is jou lekkerste sêding in Afrikaans? Breinbevlieging (brainwave) en karnallie... Ag,…

Lees verder

Oktober Vermaak Kalender

Maak die beste van elke dag! Liefste BELLA hou jou op hoogte van alles wat pret is! Matilda die Musical Hierdie multi-bekroonde musiekblyspel kom uit die produksie blaaie van die Royal Shakespeare Company. Dit is geïnspireerd deur die geliefde boek deur Roald…

Lees verder

Kyk(nou)NET vir Francois!

Francois van Coke het Suid-Afrika se aandag van sy rebelse rocker dae tot vandag se diepdenkende, familieman vasgevang! Net wanneer ons dink hierdie rocker kan nie meer homself herontwerp in sy diversiteit van talent nie… wel kykNET! Francois kan nou TV-aanbieder op…

Lees verder

Mode: Dis ’n sirkus!

Bollemakiesie, flik-flak en akrobatiese kleredrag. ’n Prettige en opwindende nuwe inspirasie -fiks, fantasties en flatervry. ’n Klassieke gedetaileerde shawl-kraag baadjie gesny in brokaat soos ’n gentleman van ouds is terug. Kombineer met ’n swart noupassende langbroek met ’n satyn afwerking…

Lees verder

Vyf moet sien Sirkus flieks

Of jy nou dertien of dertig is - die sirkus bly een fassinerende plek. Die idée van ’n handjievol swerwende mense met kleurvolle kostuums, skerp ligte en hunkerende kollig harte bly aanloklik. Geen wonder dat van die grootste Hollywood blockbuster flieks die…

Lees verder

September: Wat om voor uit te sien

Geen verskoning vir verveeldheid in September nie, Liefste BELLA hou jou op hoogte van alles wat pret is! Francois van Coke en Vriende Hierdie is een musiek geleentheid wat jy nie wil mis nie. Francois van Coke en Vriende in samewerking met Jacaranda…

Lees verder

Pil of Placebo?

Forest Gump het een van die bekendste vergelykings oor die lewe geuiter met sy beroemde woorde “Life is like a box of chocolates…” Hier is nog ’n lewensvergelyking wat jy nog nie gehoor het nie. Die lewe is soos ’n botteltjie vol…

Lees verder

Elana: Afrika aan haar lippe!

Jare lank vermaak Elana Afrika-Bredenkamp ons met haar skerp sin vir humor en bekende skaterlag. Elana is stil-stil in 2013 met Ian Bredenkamp in die Kaap getroud. Maar hierdie skoonheid het die Kaap verlaat en is terug met ’n BANG! Bekroonde…

Lees verder
Back To Top