skip to Main Content

Matrieks: Toe jy nog jonk en single was

“Liefie, jy spandeer nie genoeg tyd saam met my nie.” “Hoekom hou jy meer van jou biologie handboek as van my?” “Leer jy alwéér vanaand rekeningkunde?” Soos jou gedagtes nou bollemakiesie slaan oor alles waarmee jy net nie kan deal…

Lees verder

Pop Art neem die modewêreld oor!

Pop Art is eksperimenteel en nie-emosioneel. Anti-Art met abstrakte alledaagse elemente is mode. Comics en bekende ikone, rebelleer teen die gewone pretensieuse en die banale, dis kuns en klere maar ook kultuur - die grootste mode-invloed is weer hier. Die komiese…

Lees verder

Beskikbare pos: Kantoor Assistent

Kantoor Assistent Salaris: Intreevlak Area: Rivonia, Johannesburg Kwalifikasie: Graad Posvlak: Junior ’n Geleentheid bestaan vir ’n energieke jong dame om deel te raak van die span van ’n Afrikaanse tydskrif. Ons is opsoek na iemand wat pas klaar studeer het…

Lees verder

Elme wen harte!

Die sprankelende Elme lag terwyl sy ʼn slukkie rooiwyn neem. “Musiek is wie ek is. Ek sien musiek in diere, familie en God. Dis waaroor die lewe vir my gaan.” Op die oog af is hierdie ’n mooi blondine met die…

Lees verder

Vertel Christel!

#LiefsteBELLA gesels met een van Suid-Afrika se gunsteling godin-gesigte, Christel van den Bergh. 1. Tierlantyntjies is hierdie maand #LiefsteBELLA se tema en een van ons taal se lekkerste rol-oor-die-tong woorde, wat is jou lekkerste sêding in Afrikaans? Breinbevlieging (brainwave) en karnallie... Ag,…

Lees verder

Oktober Vermaak Kalender

Maak die beste van elke dag! Liefste BELLA hou jou op hoogte van alles wat pret is! Matilda die Musical Hierdie multi-bekroonde musiekblyspel kom uit die produksie blaaie van die Royal Shakespeare Company. Dit is geïnspireerd deur die geliefde boek deur Roald…

Lees verder

Kyk(nou)NET vir Francois!

Francois van Coke het Suid-Afrika se aandag van sy rebelse rocker dae tot vandag se diepdenkende, familieman vasgevang! Net wanneer ons dink hierdie rocker kan nie meer homself herontwerp in sy diversiteit van talent nie… wel kykNET! Francois kan nou TV-aanbieder op…

Lees verder
Back To Top