skip to Main Content
Foto Cred: Shutterstock

Kies jou oefenprogram so:

Ons almal oefen vir verskillende redes en daar is oefeninge vir elke lyf en leefstyl. Die meerderheid van ons wil net die ekstra paar kilos afskud en fiks raak. Jy kan volgens jou eie doelwitte besluit watter oefenprogram vir jou…

Lees verder
Foto Cred: Shutterstock

Dieet tips wat bog is

Vermy vet teen alle koste - Nie alle vette is dieselfde nie. Ja, die vet in take-aways en koekies kan lei tot cholesterol en ander siektes, maar daar is soveel belangrike en gesonde vette in neute, avokadopere en vis wat…

Lees verder
Foto Cred: Shutterstock

Liewe Ant Molla

Ant Molla, party mense sal dink ek is simpel, maar as ons nie vir hierdie nuwe gier maniere leer nie, gaan ons binnekort met ’n groot probleem sit. Wat leer daardie kind van kommunikasie?
 Wat leer daardie kind van geselskap?…

Lees verder
SUP Yoga Retreat, Zanzibar

Travel vir jouself

Besoek Zanzibar en soek vir Marisa van Vuuren op. Sy is die Suid-Afrikaanse stigter van Yoga Zanzibar. Sy is ’n gesertifiseerde Yoga instruktrise en die co-founder van Divine Diving, ’n Yoga & duiksentrum in Zanzibar waar sy ’n PADI Dive…

Lees verder
Om-die-hoek Retreats

Om-die-hoek retreats

Dis soms moeilik om weg te breek vir ’n 3 tot 5-dag retreat en soms is die retreats wat jy wil bywoon net-net te ver. Soos met Staycations (vakansies by die huis), kan ons ook Staytreats (retreats om die hoek…

Lees verder
Back To Top